Kyk hier na my nuutste musiekvideos

Klik hieronder om een van my albums te koop

Brendan bereik groot hoogtes

Brendan – die 21-jarige jong sangsensasie wat spog met ‘n hele rits ranglys treffers, topklas-verkope en ‘n tjok-en-blok optredeskedule, is aangewys as ‘n een van twaalf finaliste in die Cosmopolitan SA Sexiest Men 2018 kompetisie – iets wat diegene wat al met lam knieë moes kar se kant toe staan na een van sy optredes dit eens sal wees hy deur en deur verdien!

Hy ding mee teen onder andere Rudi Witkowsky, Jesse Suntele, Josh Wantie en Blake Williams.
Less meer

Lees hieronder wat in my loopbaan gebeur

May 8, 2017

Brendan weer op die Krone-verhoog

  Die gewilde saamsing jol, Krone is terug op die planke! Krone 4, wat plaasvind op 28, 29 en 30 Julie by Carnival City in Johannesburg, […]
May 8, 2017

Musiekvideo tref met 1 miljoen kyke

        Brendan Peyper se debuut musiekvideo, Stop, Wag, Bly Nog ’n Bietjie het onlangs een miljoen trefslae op YouTube geniet. Dié musiekvideo wat […]
May 8, 2017

Brendan Peyper se nuwe album loop oop

  Brendan Peyper wys waarom hy een van Suid-Afrika se mees in-aanvraag kunstenaars is met sy blinknuwe album, Hy Loop Oop – ’n album wat pols […]

Navrae en besprekings

Navrae & Besprekings:
Carmen Kleinhans
[email protected]
(+27) (0) 83 325 7922

Media-navrae:
Tania Fourie
[email protected]
(+27) (0) 72 194 2794

Klik hieronder om my nuutste album te koop