Musiekvideo tref met 1 miljoen kyke

Brendan Peyper se nuwe album loop oop
May 8, 2017
Brendan weer op die Krone-verhoog
May 8, 2017

Musiekvideo tref met 1 miljoen kyke

     

 

Brendan Peyper se debuut musiekvideo, Stop, Wag, Bly Nog ’n Bietjie het onlangs een miljoen trefslae op YouTube geniet.

Dié musiekvideo wat ’n jaar gelede vrygestel is, is ’n treffer onder oud en jonk en word gereeld op die kykNET-kanale uitgesaai.

 

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

one × five =