Brendan weer op die Krone-verhoog

Musiekvideo tref met 1 miljoen kyke
May 8, 2017

Brendan weer op die Krone-verhoog

 

Die gewilde saamsing jol, Krone is terug op die planke! Krone 4, wat plaasvind op 28, 29 en 30 Julie by Carnival City in Johannesburg, gaan weer voortreflik wees.

Brendan is ook weer op die verhoog te sien saam met kunstenaars soos, Kurt Darren, Nicholis Louw, Ray Dylan, Snotkop, Liezel Pieters, Refentse, Juanita du Plessis en vele ander.

Kaartjies vir die konsert is ook nou beskikbaar by Computicket. Klik hier om kaartjies te koop.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

5 × two =